Rooikop Reunie/Reunion in Walvis Bay
Mon, 01 May
|Walvis Bay
The 1977-78 Rooikop base, Walvis Bay's D Squadron intake are holding a reunion, from 1 to 5 May 2023 in Walvis Bay. We plan to visit some of our training areas that week. Places like Duin 7, Swart Koppies, Sandvis Hawe, Root, Swakop River, Maanlandskap and the Brandberg.
Time & Location
01 May 2023, 7:00 pm GMT+2 – 05 May 2023, 7:00 pm GMT+2
Walvis Bay, Walvis Bay, Namibia
About the Event
Rooikop Reunie
Die 1977-78 Rooikop basis, Walvisbaai se D Eskadron inname hou n reunie, van 1 tot 5 Mei 2023 in Walvisbaai.
Ons beplan om daardie week van ons opleidings gebiede te besoek. Plekke soos Duin 7, Swart Koppies, Sandvis Hawe, Wortel, Swakoprivier, Maanlandskap en die Brandberg.
Ons het ook toestemming gekry om Rooikop Basis te besoek.
Op 4 Mei gaan ons by die Klip Skerpioen wat ons gepak het in Augustus 1977 naby die Brandberg, n plaat lê vir ons manne wat gesneuwel het van Veggroep Juliet, tydens Operasie Reindeer. Voorstelling op foto. Ons het ook n boek gedruk van fotos wat ons ontvang het van almal wat op Rooikop was. Ons gaan ook n tweede boek druk wat gaan Handel oor Veggroep Juliet, tydens Operasie Reindeer wat ook die reunie fotos gaan insluit. Die boeke se samestelling was die werk van Willem Kat Snyman.
-----------------------------
Redhead Reunion The 1977-78 Rooikop base, Walvis Bay's D Squadron intake is holding a reunion, from 1 to 5 May 2023 in Walvis Bay.
We plan to visit some of our training areas that week. Places like Duin 7, Swart Koppies, Sandvis Hawe, Root, Swakop River, Maanlandskap and the Brandberg. We also got permission to visit Rooikop Base.
On May 4th we will lay a plaque for our men who fell from Combat Group Juliet, during Operation Reindeer, at the Klip Scorpion that we packed in August 1977 near the Brandberg. Representation in photo. We also printed a book of photos we received from everyone who was on Rooikop. We are also going to print a second book which will be about Fighting Group Juliet, during Operation Reindeer which will also include the reunion photos. The books' composition was the work of Willem Kat Snyman.