top of page

SAMVOZA - Kids for Flips - Suid-Kaap Forum / Just Love

SAMVOINT Remote Community Upliftment Program Incorporating

SAMVOA, SAMVOZA & SAMVOUSA


Outreach to Stilbaai in December 2015 On Sunday 27 and Monday the 28th of December a 104 less privilege children from Melkhoutfontein, Stilbaai and surrounding farms had the opportunity to fly in Little Annie. This outreach from Just Love Mission was made possible by the Mission itself and the South African Military Veterans Organization International (SAMVOINT).


Tannie Lena from Ouma Lena se Huis in Melkhoutfontein also had the privilege to fly with some of the children.


Each child received a gift pack and will be presented with a certificate of participation.


It was deemed by the sponsor to be a great success and a follow up outreach is planned for the future to include the areas of Riversdale and Albertinia.


We would like to give a thanks to the Stilbaai Police Station and Hesseque Municipal Safety Department for all their professional assistance to make this a success. Also to Jenny Olivier for arranging the children to be collected by Fred Smook Vervoer.


Best said in the words of the local newspaper:


Kinders kry vlerke met Little Annie


Heidi en Wanda Cronjé saam met van die kinders wat gevlieg het.

STILBAAI NUUS - Minderbevoorregte kinders van die dorp, Melkhoutfontein en die landelike gebiede het die afgelope vakansie vir die eerste keer in 'n vliegtuig gevlieg.


Die Just Love Mission Care 2 share-inisiatief het op Sondag, 27 en Maandag, 28 Desember die kinders bederf deur hul vir 'n vlug te neem in die organisasie se vliegtuig, Little Annie.


Die uitreikprogram is moontlik gemaak deur die organisasie, asook die South African Military Veterans Organization International (SAMVOINT).


Kinders van Ouma Lena se Huis is ook hierby betrek en het die vlug baie geniet. Elke kind het 'n geskenkpakkie en 'n sertifikaat ontvang wat aandui dat hul in Little Annie gevlieg het.


Die organiseerders is tevrede met die sukses van die uitreik en beoog om Albertinia en Riversdal in te sluit by 'n opvolg uitreik.


Just Love Mission (JLM) is 'n welsynsorganisasie wat ontstaan het uit 'n liefde vir vlieg en die positiewe uitwerking wat dit het op gemeenskappe.


Klik hier vir 'n fotogalery.


Kinders wag gretig om op die vliegtuig te klim.


En daar gaan hulle!


Enquiries:

Colin Bowring – Project Coordinator and Fund Raiser – Johannesburg

Tony Macquet – Project Champion – Melbourne


4 views0 comments

Comments


bottom of page